Hulp t.o.v. Arbeidsverhoudinge, Menslike Hulpbrone, Werwing & keuring, Werksplek vaardigheidsplan, Gesondheid & veiligheid, ens.
Seta Geakrediteerde Opleiding aan toesighouers & werkers: Kommunikasie, Konflikhantering, Besigheidsbeginsels, Persoonlike finansies, Ons voer uit (vrugte) Spanwerk, Bestuursbeginsels vir toesighouers en spanleiers.
Gesprekke met werkers oor: arbeidsverhoudinge, griewe & dissipline, werks etiek, produktiwiteit, of enige onderwerp volgens die besigheid se behoeftes . Werkerskomitees
|