Safari 4x4 bestaanvanaf 1996. Dit is ‘n familiebesigheid enspesialiseer in ‘adventure’motorfiets-, 4x4-, bakkie- en kamptoebehore. Ons diens is nie net profesioneelnie, maar is ook van jare se ondervinding en persoonlikepassie. Ons doel is omaan die klient se behoeftestevoldoen. Goeie en eerlikediens is van uiterste belang vir ons. |