| |
| Breed Description |
| For more information , click here |
|
| |
| Die Santa Gertrudis bul is welbekend as een van die bedryf se mees effektiewe vleisproduseerders. Baie goeie voeromset en uitstekende daaglikse groei sal dadelik ‘n verbetering bewerk in die eerste kalweroes van Santa bulle.Santa koeie is baie gesog onder tellers en is altyd hoog in aanvraag. Hierdie koeie is ook van die beste reproduseerders wat jaar na jaar kalwers speen met bogemiddelde massas. |
| For more information , click here |
|